Gaan na inhoud

duiwelsdrek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  duiwelsdrek     
duiwel + drek met voegsel -s-
dui•wels•drek
  1. (plante) 'n Plant uit die genus op Wikispecies Ferula, soos op Wikispecies Ferula assa-foetida of op Wikispecies Ferula foetida wat 'n stinkende hars lewer
  2. (medies), (kookkuns) Die onwelriekende hars van 1) wat in kerriegeregte gebruik word en vir (omstrede) mediese doeleindes gebruik is

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor duiwelsdrek.