Gaan na inhoud

duursaams

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   duursaam    duursame    duursaams    
Vergrotend   duursamer    duursamers  
Oortreffend   duursaamste  
duur•saams
Partitiewe vorm van duursaam.
  1. Die verganklikheid of veranderlikheid wat dinge in die sfeer van wording (genese) volgens Plato besit, wou hy kontrasteer met iets duursaams, iets wat bo die verganklike wording uitstyg.[1]