Gaan na inhoud

dwelmmiddel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dwelmmiddel    dwelmmiddels  
dwelm + middel
dwelm•mid•del
(medies) 'n chemiese middel, wettig of onwettig, natuurlik of sinteties, wat 'n farmakologiese uitwerking op die gebruiker se geestestoestand het
Volgens die Verenigde Nasies se kantoor vir dwelms en misdaad word meer as 450 ton heroïen jaarliks vervaardig, versprei en verkoop. En dit is nét een van die tientalle dwelmmiddels wat beskikbaar is. [1]

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dwelmmiddel.