Gaan na inhoud

e-afval

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  e-afval     
E-afval (soos rekenaars, TV's, selfone, en huishoudelike toestelle) is 'n groeiende probleem vir die omgewing en menslike gesondheid. (e-waste, electronic and electrical waste)