Gaan na inhoud

edafies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   edafies    edafiese    edafies  
e•da•fies
(geologie) Rakende die grondeienskappe en hoe dit mense beïnvloed
  1. Edafies sluit die habitatte in die Reservaat, dolorietlaagtes en koppies sowel as verweerde Dwyka-tillietlaagtes in. Klimatologies is die gebied halfdor met ’n winterreënval. [1]

    Sinonieme

Grondkundig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: edaphic(en)
Nederlands: bodemkundig(nl)