edel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | edel | edel | edels | |
| Vergrotend | edeler | edelers | ||
| Oortreffend | edelste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| edele | edeles | |||
- Sedert 1100 in Oudnederlands as edel(e) 'van aansienlike afkoms'. Waarskynlik van die Proto-Germaanse wortelkompleks *aþal-, *aþil-, *ōþal-, *ōþil- ‘erfenis, geërfde grondbesit’. Die oorsprong buite Germaans is kontroversieel.[1]
-
(lêer)
- e•del
- wat tot die adel behoort
- wat goed of beter is
- (chemie) wat min oksideer or reageer
| Vertalings: 1. wat tot die adel behoort | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. wat goed of beter is | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. wat min oksideer or reageer | |||
|---|---|---|---|