edelhert
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| edelhert | edelherte |
- edel•hert
- (soogdiere)
Cervus elpaphus die grootste takbokspesie van Europa en die enigste wat ook in Noord-Afrika voorkom
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor edelhert.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| edelhert | edelherte |