Gaan na inhoud

edelvalk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Edelvalk in Algerië
Enkelvoud Meervoud
  edelvalk    edelvalke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  edelvalkie     edelvalkies  
edel + valk
e•del•valk
(voëls) op Wikispecies Falco biarmico 'n roofvoël in die familie op Wikispecies Falconidae wat in die Suider-Afrika standvoël is
Edelvalke is redelik volop in die Kgalagadi Oorgrenspark.[1]
Valk

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Lanner falcon(en)
Nederlands: lannervalk(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor edelvalk.