Gaan na inhoud

eendlippe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eendlippe     
Eendlippe maak is 'n gesigsuitdrukking op 'n foto waarby diegene op die foto, om verleidelikheid te wys, die lippe tuit.

    Sinonieme

eendblik