Gaan na inhoud

eergisteraand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
eergisteraand
eer•gis•ter•aand
Die aand van die dag voor gister
  1. Oud-keiser Haile Selassie van Ethiopië is eergisteraand op 83-jarige ouderdom in sy slaap oorlede, [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: eergisteravond(nl)