eerste kwadrant
Voorkoms

| Naamwoordfrase |
|---|
| eerste kwadrant |
- eer•ste kwa•drant
- (wiskunde) Dié kwadrant van die Cartesiese vlak waar beide die x- en y-koördinate positief is
- Vir 'n punt P(x; y) in die eerste kwadrant is die skerphoek θ wat gevorm word tussen die lyn OP en die positiewe x-as ().