eerstens
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| eerstens |
- Van Duits erstens. In Nederlands sedert 1846 bekend, maar is sedert 1945 om puristiese redes daar opnuut in onbruik geraak.[1]
- eers•tens
- op die eerste plek
- Eerstens is daar reuk- en smaakprobleme, wat die gebruik van geaktiveerde koolstof onontbeerlik maak. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|