Gaan na inhoud

eggoënd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordeggo
Bywoordelikeggoënd
Attibutiefeggoënde
eg•goënd, eggo•end
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat eggo, terwyl dit eggo
  1. Vir Magrieta het sy gesê: “Hier't niks gebeur nie.” En Magrieta het eggoënd aan haar woorde vasgeklou.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: echoing(en)
Nederlands: echoënd(nl)