eggoënde
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | eggo |
| Bywoordelik | eggoënd |
| Attibutief | eggoënde |
- eg•goën•de, eggo•ende
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van eggoënd: wat eggo, terwyl dit eggo
- Hy het 'n fisiese teenwoordigheid in die klas gehad en met sy diep eggoënde stem die meeste van enige ander student sy opinie gelig en bydra tot die gesprek gelewer.[1]