eierdop
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eierdop | eierdoppe |
- ei•er•dop
- (biologie) Die kalkagtige buitenste laag wat voëleiers beskerm.
- Eierdoppe se hoë vlak van kalsium kan waardevolle voedingstowwe terug in jou grond voeg en is baie voordelig vir jou plante.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||