eiertjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eier | eiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eiertjie | eiertjies |
- Verkleinwoord van eier. 'n Klein eier.
- «Ook 'n eiertjie bylê.»
- Ook wil saampraat.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eiertjie.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eier | eiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eiertjie | eiertjies |