eina

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
eina

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ei•na

Open book 01.png Tussenwerpsel

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Dit is seer; uitroep van pyn en lyding.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Eina! Jy trap op my toon.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    eina
Engels: ouch(en)
Nederlands: au(nl)


Byvoeglike naamwoord
eina

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

Karig; skraps; van matige kwaliteit.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Sy kennis van Engels is maar eina.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    eina
Nederlands: zozo(nl), matigjes(nl)