Gaan na inhoud

ek-sindroom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ek-sindroom    ek-sindrome  
Ek-sindroom is 'n ingesteldheid waar iemand hom- of haarself as die sentrale figuur in hul eie lewensverhaal beskou, wat dikwels hul eie ervarings en gevoelens oordryf.

    Sinonieme

heldsindroom