eksimeer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eksimeer | eksimere |
- ek•si•meer
- (chemie) ’n opgewekte (geëksiteerde) dimeer waarvan die komponente nie in die grondtoestand kovalent gebind is nie
- Gedurende die afgelope 20 jaar is talle suksesvolle ondersoeke waarby ourofilies-gebonde dikernige goudverbindings of hul eksimere (na foto-aktivering) as prekatalisatore in organiese sinteses en totaalsinteses optree, geloods[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|