Gaan na inhoud

eksosfeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eksosfeer     
ek•so•sfeer
(geologie) die ruimte buite die atmosfeer vanaf omtrent 600 km boontoe.
  1. Die eksosfeer word nie as deel van die atmosfeer beskou nie omdat daar 'n baie lae digtheid gasse is[1]

    Holonieme

Atmosfeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exosphere(en)
Nederlands: exosfeer(nl) v/m