eksotermies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | eksotemies | eksotemiese | eksotermies | |
| Vergrotend | eksotermieser | |||
| Oortreffend | eksotermiesste | |||
- ek•so•ter•mies
- (termodinamika) Wat se proses hitte vrystel
- Wanneer CaCl2 en NaOH in water opgelos word, word warmte vrygestel. Die proses is eksotermies.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|