Gaan na inhoud

eksponensiële vergelyking

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  eksponensiële vergelyking    eksponensiële vergelykings  
eksponensiële + vergelyking
eks•po•nen•sië•le ver•ge•ly•king eksponensi•ele vergelyking
(wiskunde) 'n Algebraïese vergelyking met een of meer onbekende eksponente
  1. Logaritmes is basies ‘n ander manier om dieselfde inligting te verstrek as wat deur ‘n eksponensiële vergelyking gegee word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exponential equation(en)
Nederlands: exponentiële vergelijking(nl) v