ekwivalensiepunt
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ekwivalensiepunt | ekwivalensiepunte |
- ekwivalensie + punt
- e•kwi•va•len•sie•punt
- (chemie) Dié punt in 'n titrasie waar die titrant en die analiet in die korrkte stoigiometriese verhouding teenwoordig is en nog die analiet nog die titrant in oormaat is
- H2SO4 is ’n sterk suur en KOH is ’n sterk basis. Die ekwivalensiepunt is ongeveer pH 7[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|