Gaan na inhoud

elasties

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   elasties    elastiese    elasties    
Vergrotend   elatieser    elastiesers  
Oortreffend   elastiesste  
e•las•ties
(fisika) In staat om te rek of te krimp onder 'n toegepaste krag op so 'n manier dat dit na 'n oorspronklike vorm of grootte terugkeer wanneer die krag verwyder word.
  1. Die longe is twee sponsagtige en uiters elastiese organe binne die borsholte, een aan elke kant van die hart[1]
Viskoëlasties

    Antonieme

Viskeus

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: elastic(en)
Nederlands: elastisch(nl)