Gaan na inhoud

elektrode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  elektrode    elektrodes  
e•lek•tro•de
(chemie) 'n stuk materiaal wat elektrone gelei en waarlangs 'n elektriese stroom in of uit 'n elektroliet of 'n vakuum gelei word
  1. Daar is twee tipes elektrodes in ‘n elektrochemiese sel, naamlik die anode en die katode.[1]

    Hiponieme

Anode, katode

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: electrode(en)
Nederlands: elektrode(nl) v