Gaan na inhoud

elektroliet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  elektroliet    elektroliete  
e•lek•tro•liet
  1. (chemie) 'n Oplossing wat ione bevat waardeur dit ioniese geleiding wys
  2. (chemie) 'n Sout wat kan oplos en daardeur ioniese geleiding veroorsaak
  3. (chemie) 'n Vaste of vloeibare fase, soos 'n gesmelte sout, wat ioniese geleiding wys
  1. Seewater is 'n elektroliet omdat dit opgeloste sout bevat wat ioniese geleiding veroorsaak
  2. Natriumchloried is 'n elektroliet omdat dit in water oplos as natrium- en chloriedione wat geleiding veroorzaak
  3. Rubidiumsilwerjodied RbAg4I5 is 'n vaste materiaal, wat se silwerione mobiel is. Dit is 'n vaste elektroliet.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: electrolyte(en)
Nederlands: elektrolyt(nl) o