elektron
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
elektron | elektrone |
-
(lêer)
- Van elektr(ies) + (i)on
- e•lek•tron
- (chemie)(fisika) Die subatomiese deeltjie met ’n negatiewe lading wat om ’n atoom se kern sirkel. Elektrisiteit is die vloei van elektrone in ’n geleidraad.
- elektronika
- elektronvolt
- elektronskil
- elektronvangs
- elektronkonfigurasie
- elektronegatiwiteit
Vertalings: elektron | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektron.