elektronegatiwiteit
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| elektronegatiwiteit | elektronegatiwiteite |
- e•lek•tro•ne•ga•ti•wi•teit
- (chemie) Die neiging, of 'n maatstaf van die vermoë, van 'n atoom om elektrone aan te trek wanneer dit bindings vorm.
- Die konsep van elektronegatiwiteit is bekendgestel deur Linus Pauling in 1932 en dit is baie behulpsaam om die aard van bindings tussen atome en molekules te verduidelik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elektronegatiwiteit.