Gaan na inhoud

elektroplateer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek elektroplateer  
Verlede Tyd  ek  het geëlektroplateer      
Verlede deelwoord geëlektroplateerde   
e•lek•tro•pla•teer
(chemie) Om iets aan elektroplatering te onderwerp
  1. In die praktyk werk elektroplatering so (sien figuur 8 en 9): die voorwerp wat jy wil elektroplateer word aan die negatiewe kant van ’n sel met ’n draad gekoppel. Die metaal waarmee jy die voorwerp wil plateer, word met ’n draad aan die positiewe kant van die sel gekoppel. [1]

    Sinonieme

Plateer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: electroplate(en)
Nederlands: elektroplateren(nl), plateren(nl)