elektrovalensie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| elektrovalensie |
- elek•tro•va•len•sie
- Elektrovalensie bestaan nooit in sy suiwer vorm nie, want chemiese binding het altyd 'n kovalente bydrae.
- Hierdie woord word selde gebruik, omdat dit op die verouderde begrip valensie gebaseer is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Woordeboek van die Afrikaanse Taal