Gaan na inhoud

embrionaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   embrionaal    embrionale    embrionaals  
em•bri•o•naal
(biologie) aangaande die embrio
  1. Embrionale stamselle [...] word in embrio’s gevind en kan ontwikkel tot alle selle wat in die menslike liggaam voorkom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: embryonic(en)
Nederlands: embryonaal(nl)