Gaan na inhoud

emk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afkorting
emk
  1. (chemie), (fisika) Elektromotoriese krag
  1. Die baan op die volgende bladsy toon ’n battery met ’n emk van 12 V (met minimale interne weerstand), ’n ammeter, ’n resistor (met weerstand 3 Ω) met ’n voltmeter wat daaroor gekonnekteer is, en ’n skakelaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: emf(en)
Nederlands: emk(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor emk.