Gaan na inhoud

endemies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   endemies    endemiese    endemies  
en•de•mies
  1. (biologie) Wat net in een bepaalde gebied voorkom
  2. (medies) Wat se infeksie onderhou word in die bevolking sonder dat enige eksterne invloede nodig is
  1. Ek beplan om endemiese plante van die Olifantshoek-omgewing (Kalahari) aan te plant om byvoeding self te produseer.[1]
  2. Koronavirus raak nou endemies, soos griep, sê kenners[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: endemic(en)
Nederlands: endemisch(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor endemies.