Gaan na inhoud

endospoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  endospoor    endospore  
en•do•spoor
(biologie) 'n Dormante, taai en nie-voortplantingsstruktuur wat deur sommige bakterieë in die filum op Wikispecies Bacillota geproduseer word
  1. Weerstandige endospore [van antraks] word gevorm wanneer diere vrek of wanneer besmette karkasse oopgesny word en hierdie spore op verskillende maniere versprei word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: endospore(en)
Nederlands: endospore(nl) v/m