Gaan na inhoud

endotermies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   endotemies    endotemiese    endotermies    
Vergrotend   endotermieser     
Oortreffend   endotermiesste  
en•do•ter•mies
(termodinamika) Wat se proses hitte opneem
  1. Wanneer BaCl2 en KNO3 in water opgelos word, neem hulle warmte op vanuit die omgewing. Die oplos van hierdie soute is endotermies.[1]

    Antonieme

Eksotermies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: endothermic(en)
Nederlands: endothermisch(nl)