enige

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
enige

Voornaamwoord

    Betekenisse

  1. Die een of ander (aantal).
  2. 'n Mate van.
  3. Elke ander; alle.

    Voorbeeldsinne

  1. Enige ander persoon kon geweet het waar dit weggesteek was.
  2. Het hy enige kans op herstel?
  3. Enige soldaat weet wat om in die situasie te doen.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: any(en)
Nederlands: enige(nl)