Gaan na inhoud

enkelpaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  enkelpaar    enkelpare  
enkel + paar
en•kel•paar
(chemie) 'n Elektronpaar wat nie met 'n buuratoom gedeel word nie
  1. As ’n atoom ’n elektronpaar het sal dit normaalweg nie die paar deel om ’n binding te vorm nie. Hierdie elektronpaar staan as ’n enkelpaar bekend.[1]

    Sinonieme

Alleenpaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lone pair(en)
Nederlands: vrij elektronenpaar(nl) o