eolies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | eolies | eoliese | eolies |
- e•o•lies
- Wat deur die wind aangedryf of beweeg word
- Jonger, rooi eoliese sand drapeer oor die ouer gesteentes en die ongekonsolideerde sedimente.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|