Gaan na inhoud

epidemioloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  epidemioloog    epidemioloë  
e•pi•de•mi•o•loog
(medies), (beroepe) 'n Wetenskaplike wat die voorkoms en verspreiding van siektes binne en tussen bevolkings bestudeer.
  1. 'n Epidemioloog voorspel intussen dat Suid-Afrika teen die einde van die week reeds meer as 10 000 nuwe Covid-19-gevalle per dag kan verwag.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: epidemiologist(en)
Nederlands: epidemioloog(nl) m