eponiem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eponiem | eponieme |
- e•po•niem
- 'n woord wat na 'n persoon vernoem is
- Bo-aan die HAT se alfabetiese lys staan ’n eponiem: die naam van die eens potjierol- maar later skraal begrafnisondernemer na wie die hoëvet-laekoolhidraat-dieet genoem is waaroor verslankers en voedingskundiges in Suid-Afrika nog lank nie uitgepraat is nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eponiem.