erdvark
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| erdvark | erdvarke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| erdvarkie | erdvarkies |
-
(lêer)
- erd•vark
- (soogdiere)
Orycteropus afer, 'n soogdier wat in Afrika voorkom en snags aktief is.
- 'n Ongewone gewoonte van die erdvark is dat die dier sy ontlasting begrawe.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor erdvark.