Gaan na inhoud

erf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek erf  
Verlede Tyd  ek  het geërf  
Onbepaalde wys te erwe   
Teenwoordige deelwoord erwende   
Verlede deelwoord geërfde   
  1. (juridies) om iets wettiglik van 'n oorlede familielid te verkry
  2. (biologie) om 'n kernmerk van sy voorouders te verkry
  1. Waar die eggenote buite gemeenskap van goedere getroud was en wanneer die oorlede eggenoot 'n afstammeling agterlaat wat geregtig is om ab intestato te erwe, erf die oorblywende eggenoot nou ingevolge die wysiging ten bed rae van 'n kindsdeel of soveel as wat R50 000 in waarde nie te bowe gaan nie.[1]
  2. Daar is 23 chromosoompare in die kerne van menslike liggaamselle, altesaam dus 46 diploïede chromosome (Grieks diplóos = dubbel), waarvan 23 van elke ouer geërf word.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: inherit(en)
Nederlands: erven(nl)
Enkelvoud Meervoud
  erf    erwe  
'n eiendom; 'n stuk land of dit geërf is of nie,
Die aanslaan van heffings word egter bemoeilik as die groottes van die erwe verskil en daar boonop duette op sommige erwe gebou word.'[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: yard(en)
Nederlands: erf(nl) o