ergonomies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | ergonomies | ergonomiese | ||
| Vergrotend | ergonomieser | |||
| Oortreffend | ergonomieste | |||
- Wat betref die wetenskaplike manier om die ontwerp van produkte te verbeter sodat dit beter geoptimeer is vir menslike gebruik.
- Ons ontwikkel produkte wat slim, ergonomies en duursaam van aard is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| ergonomies |
- Op 'n ergonomiese manier
- Hierdie studie is gedoen om te verstaan hoe die ergonomies ideale inrigting van rekenaarsentrums by skole behoort te lyk.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Slabbert, Irene; Die ergonomies ideale inrigting van rekenaarsentrums in skole; Noordwes-Universiteit; 2011