Gaan na inhoud

ernstige

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ernstig    ernstige    ernstigs    
Vergrotend   ernstiger    ernstigers  
Oortreffend   ernstigste    
Bywoord
Oortreffend   doodernstig  
ern•sti•ge
Attributiewe vorm van ernstig; sonder grappies of speletjies bedoel; belangrik en met erge gevolge.
Talle is in die ernstige ongeluk beseer.

    Vertalings

  Vertalings:    ernstige
Engels: grave(en), serious(en), earnestly(en)
Nederlands: ernstige(nl)