Gaan na inhoud

erosie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Erosie op Lanzarote
Enkelvoud Meervoud
  erosie     
e•ro•sie
(geologie) wegslyting van land deur die werking van wind, ys, lopende water of die see
  1. Die weglating van grondbewaring en erosie op die sakelys vir klimaatverandering en aardverwarming is 'n ernstige tekortkoming[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: erosion(en)
Nederlands: erosie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor erosie.