Gaan na inhoud

essensieel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   essensieel    essensiële    essensieels  
es•sen•si•eel
Lewensbelangrik; van uiterste belang
  1. Ontdek hoekom weerligbeskerming essensieel is om Suid-Afrikaanse huise en besighede te beskerm.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: essential(en)
Nederlands: essentieel(nl)