Gaan na inhoud

ets

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ets  
Verlede Tyd  ek  het geëts    
Teenwoordige deelwoord etsend   
Verlede deelwoord geëtste   
  1. (chemie) Die oppervlak van 'n voorwerp, gewoonlik metaal, blootstel aan 'n korrosiewe middel soos 'n suur, 'n basis of 'n oksideermiddel
  2. (kuns) Oppervlakkige korrosie soos 1) gebruik vir die vervaardiging van beelde
  1. Die oppervlakweefsel van geelwortels is deur chloor geëts, wat indringingsones vir mikroorganismes geskep het, en die rakleeftyd benadeel het. [1]
  2. Elke volume bevat 50 plate wat deur Merian gegraveer en geëts is.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. chemie
Engels: etch(en)
Nederlands: etsen(nl)
  Vertalings:   2. kuns
Engels: etch(en)
Nederlands: etsen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  ets    etse  
(kuns) 'n Beeld vervaardig deur 'n etsproses
  1. Van 19 Mei tot 5 Augustus sal in die Amsterdamse. "Rijksmuseum" skilderye en etse van Rembrandt te besigtig wees[3]