Gaan na inhoud

etyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
De etynmolekule
Enkelvoud Meervoud
  etyn    etyne  
e•tyn
(chemie), (IUSTC) Die eenvoudigste alkyn met formule C2H2. 'n Gas wat as brandstof in baie warm branders gebruik word
  1. Daar behoort geen verskil in die reaktiwiteit van siklohekseen en etyn te wees nie. Albei is onversadig[1]

    Sinonieme

Asetileen
Alkyn

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ethyne(en)
Nederlands: ethyn(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor etyn.