eucharistie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eucharistie | eucharistieë |
- eu•cha•ris•tie
- (religie) 'n Christelike sakrament ter herdenking van die laaste aandete van Christus, met die fisiese vorme van brood en gewoonlik wyn wat deur sekere denominasies geglo word om Christus self te word of sy geestelike teenwoordigheid te huisves.
- Vir Katolieke en Ortodokse is die eucharistie die middelpunt van hulle Christelike geloofsbelewenis.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eucharistie.