Gaan na inhoud

eudiometer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Eudiometer (skematies)
Enkelvoud Meervoud
  eudiometer    eudiometers  
eu•di•o•me•ter
(chemie) 'n Instrument wat die volume gas wat verbruik of gevorm word, meet
  1. Ek het nog nooit 'n eudiometer gebruik nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eudiometer(en)
Nederlands: eudiometer(nl) m